Log inSign up free
  • Home
  • Profile
  • Jobs
    • Applications
    • Career
    • Resume
    • Cover letters
  • Content
    • Posts
    • Media
  • Messages
  • Analytics
    • Overview
    • Pages
  • Portfolio
  • Builder
  • More tools
    • Hiring
  • Settings
All jobs
BABabylonstoren logo

Babylonstoren

Franschhoek, ZA

Senior Toesighouer: Sitrusproduksie.

CONTRACTSENIOR LEVEL

Senior Toesighouer: Sitrusproduksie

Babylonstoren is 'n toonaangewende landbou- en gasvryheidsonderneming wat verbind is tot uitnemendheid, innovasie en volhoubare produksie. Ons nooi aansoeke van gemotiveerde en bekwame kandidate vir die pos van Senior Toesighouer: Sitrusproduksie:

Die suksesvolle kandidaat sal 'n sleutelrol vervul in die daaglikse bestuur van produksiespanne en die koördinering van alle operasionele aktiwiteite binne ons sitrusbedryf. Hierdie junior bestuurspos vereis 'n praktiese leier wat sterk mensebestuursvaardighede met administratiewe akkuraatheid kombineer en kan verseker dat produksiedoelwitte veilig, doeltreffend en volgens die hoogste standaarde bereik word.

Sleutelverantwoordelikhede:

  • Lei, motiveer en ontwikkel produksiespanne om daaglikse operasionele doelwitte te bereik.
  • Beplan, organiseer en monitor alle daaglikse sitrusproduksie-aktiwiteite, insluitend snoei, besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, vruguitdunning, oes en ander seisoenale take.
  • Hou toesig oor die effektiewe benutting van arbeid, toerusting en ander produksiehulpbronne.
  • Verseker dat alle werksaamhede volgens die vereiste gehalte-, produktiwiteits-, voedselveiligheids-, gesondheids-, veiligheids- en omgewingstandaarde uitgevoer word.
  • Bestuur die administrasie wat met produksie verband hou, insluitend arbeidsrekords, tyd- en bywoningsadministrasie, produksieverslae, taakbeplanning en ander operasionele dokumentasie.
  • Monitor daaglikse produktiwiteit en rapporteer oor spanprestasie, produksievordering en operasionele uitdagings.
  • Identifiseer opleidingsbehoeftes en ondersteun die ontwikkeling van produksiespanne.
  • Werk nou saam met produksiebestuurders om produksieplanne suksesvol te implementeer en voortdurende verbetering te bevorder.

Minimum vereistes:

  • 3–5 jaar relevante ervaring in kommersiële sitrusproduksie of 'n soortgelyke landbou-omgewing.
  • Ervaring in die leiding van produksiespanne en die bestuur van daaglikse operasionele aktiwiteite.
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede.
  • Basiese rekenaarvaardigheid, insluitend Microsoft Office. Ervaring met landbou- of arbeidsbestuurstelsels sal voordelig wees.
  • Goeie kommunikasie-, probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighede.
  • 'n Geldige rybewys.

Slegs kandidate wat aan die minimum pos en gelyke indiensneming vereistes voldoen, sal vir 'n onderhoud gekontak word.

Pay
Not stated
Where
Franschhoek, ZA
Work
Not stated
Type
Contract
Posted
6 Jul, 2026
Apply on the original postingSign in to apply

Unverified board

more at Babylonstoren.

9 Sep, 2026

Babylonstoren

Yoga Instructor

BABabylonstoren logo
  • Contract

Franschhoek, ZA

Contract

Details
22 Oct, 2026

Babylonstoren

Winkelier- Plaaswinkel

BABabylonstoren logo
  • Contract

Franschhoek, ZA

Contract

Details
9 Sep, 2026

Babylonstoren

Wingerdboukundige

BABabylonstoren logo
  • Contract

Franschhoek, ZA

Contract

Details

similar roles.

27 Oct, 2026

Harman

Buyer

HAHarman logo

    BR_Nova Santa Rita_R. Carlos Gomes, Brazil

    Salary not listed

    Details
    27 Oct, 2026

    Harman

    Customs Clerk

    HAHarman logo

      MX_ Juarez_5659 Los Bravos +2

      Salary not listed

      Details
      10 Feb, 2023

      Lgroup

      Assembly Operator

      LGLgroup logo

        LAFR2, France

        Salary not listed

        Details
        7 Oct, 2024

        Lgroup

        Customer Service Project Manager

        LGLgroup logo
        • Remote

        LAFR1, France

        Remote

        Details
        1 Sep, 2026

        Lgigroup

        Ausbildung zur Fachkraft für Lagerlogistik (m/w/d) ab 2027

        LGLgigroup logo

          Esslingen, Germany

          Salary not listed

          Details
          1 Sep, 2026

          Lgigroup

          Ausbildung zur Fachkraft für Lagerlogistik (m/w/d) ab 2027

          LGLgigroup logo

            Ketsch, Germany

            Salary not listed

            Details